OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,670 Episodes
4640 – 4660

Welslae met hondsdol-navorsing

Pieter Möller gesels oor welslae met navorsings wat in Namibië gedoen word oor hondsdolheid in koedoes.
24 Jan 2018 12AM 1 min

Skryf nou in vir SA Suiwelkampioenskappe

Produsente en vervaardigers het tot 1 Februarie om in te skryf vir die gesogte SA Suiwelkampioenskappe. Ons gesels met Agri-Expo se Breyton Milfore oor die kampioenskappe.
24 Jan 2018 12AM 6 min

Min sonneblom geplant

Boere in die Noordwes en Vrystaat kon as gevolg van die weer en droë toestande min sonneblom plant. Ons gesels met Agbiz se Wandile Sihlobo.
24 Jan 2018 12AM 1 min

Hoekom het dit nog nie gereën nie?

Die weerkenner Johan van den Berg, van Santam Landbou, gesels met Dirk Kok oor die reën wat wegbly, landboutoestande en die vooruitsigte.
18 Jan 2018 7AM 2 min

Ken die verbruiker se voorkeure en giere

Landbou-ekonoom Frikkie Maré, van die Universiteit van die Vrystaat, gesels met Pieter Möller oor die belangrikheid van kommunikasie tussen handelaar en boer oor gebruikerspatrone en -voorkeure.
18 Jan 2018 7AM 1 min

'Gebruik eerder staatsgrond'

Die leier van die VF+, Pieter Groenewald, sê onteiening sonder vergoeding vir grondhervorming is onnodig. Volgens hom kan die ANC-regering staatsgrond gebruik en eerder mislukte grondhervormingsprojekte regruk.
17 Jan 2018 2AM 3 min

VL ontwikkel veiligheid-app vir boere

Vrystaat Landbou ontwikkel saam met 'n tegnologiemaatskappy 'n veiligheid-app met 'n paniekknoppie vir boere en die publiek. Ons gesels met VL- uitvoerende hoof, Gerhard Kriel.
17 Jan 2018 2AM 1 min

Angus-telers vereer

Pieter Möller gee 'n oorsig oor die Angus-eeufees en die telers wat op die feesgeleentheid vereer is.
15 Jan 2018 1AM 1 min

'Dis baie droog en warm'

Pieter Möller gesels met 'n Noord-Kaapse plaasbestuurder, Willem Kgomotshwane, oor die landboutoestande in sy geweste.
15 Jan 2018 1AM 2 min

VL hou eersdaags spesiale kongres

Vrystaat Landbou se uitvoerende hoof, Gerhard Kriel, gesels oor die spesiale kongres wat in Februarie gehou gaan word om VL meer vaartbelyn en doeltreffend te maak.
15 Jan 2018 12AM 3 min
4640 – 4660