In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Christal-Lize Muller speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denine Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
Hertzogville-brande: Veeverliese 'n emosionele kwessie vir boere Die verlies aan vee, strukture en weiveld in die Hertzogville, Boshof, Dealesville en selfs die Hoopstad gebied is baie groot, nadat 'n brand Sondag in Hertzogville ontstaan en vinnig versprei het. Die brand het na bewering uitgebreek toe inwoners van die plaaslike township…
Vrystaatse boere steun op veevoerskenings na wegholbrande Duisende hektaar grasveld in die Hertzogville, Boshof en Dealesville distrik in die Vrystaat is in wegholveldbrande verwoes. Honderde stuks vee, wild en strukture op plase het in die slag gebly. Dit word beskou as die mees verwoestende brande in dié distrik in die…
Hertzogville brande word nou gesamentlik gemonitor Verskeie betrokkenes werk nou saam in 'n poging om die verwoestende veldbrande in die Hertzogville-, Dealesville- en Boshof-distrikte, wat op 'n rampsituasie neerkom, te monitor. Johan Breytenbach van die Vrystaatse sambreel-brandbeskermingsvereniging (VSSBBV), sê verskeie regeringsdepartemente en ander belanghebbendes is nou aan boord. OFM-nuus se…
Jong boer doen ernstige brandwonde op in Hertzogville-distrik 'n Jong boer van die Hertzogville-distrik in die Vrystaat het 40% brandwonde opgedoen in 'n wegholveldbrand wat Sondag in dié distrik ontstaan het. Dié brand het na bewering tydens betogings deur plaaslike inwoners van die township oor waterkwessies, uitgebreek. Gys Olivier, voorsitter…
Goeie reën wag in November vir die land Die seisoenale voorspelling vir reën in somergraan-produksiegebiede in die land sien goed daarna uit. Johan Malherbe , senior navorser by die Landbou Navorsingsraad (LNR), sê dit is weens die La Niña-verskynsel wat in die Stille Oseaan ontwikkel. Malherbe wat ook nou saamwerk…
#Agbiz: Growing farm debt a great concern AND...As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo,chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest…
#BrendinHorner Erediens gehou, terwyl Senekal 'n warreboel is 'n Groot groep mense, waaronder boere, was Vrydag byeen op 'n plaas tussen Senekal en Paul Roux vir 'n gewyde erediens. Dit het plaasgevind terwyl alle oë gevestig was op gebeure in Senekal in die Vrystaat waar twee verdagtes in die landdroshof…
#Afasa Politici moet boere nie verdeel Verskeie belangegroepe en landbou-organisasies het 'n duidelike boodskap gehad buite die landdroshof in Senekal met die hofverskyning van twee verdagtes in verband met die moord op die jong Brendin Horner. Horner is op 'n plaas waar hy gewerk het in die distrik wreed vermoor…
It is encouraging that a farming community and the police in the Koffiefontein area in the Free State worked closely together in a search for suspects in another farm attack. This is according to William Bulwane, MEC of Agriculture and Rural Development in the province following the attack on Andries…
Memorandum of understanding also focuses on safety in rural areas All eyes are set on the much anticipated proceedings in Senkal in the Free State today when the accused in the Brendin Horner murder trail are expected to appear in the Magistrates Court. Meanwhile the Free State Department of Agriculture…
Daar heers spanning in landbougeledere en Agri SA verstaan die emosies ten opsigte van kriminaliteit in die land. Dié organisasie se president, Pierre Vercueil, sê mense se reg tot protesaksie is 'n basiese reg in die land, maar daar moet egter kennis geneem word van die versoek van Vrystaat Landbou…
What's new in Farmer's Weekly? AND...In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Christal-Lize Muller speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
Versterkte Australiese mark, China-aanvraag gee SA wolbedryf hupstoot Heinrich Victor, bestuurder spesiale dienste van vesel by OVK praat nou oor die nasionale wolveiling, wat vandeesweek in Port Elizabeth in die Oos-Kaap plaasgevind het. Dié verslag word moontlik gemaak deur OVK. Besoek OVK se webtuiste by ovk.co.za vir meer inligting oor…
#BrendinHorner Moenie in 'lokval' trap met verdagtes se verskyning 'n Boer van die Oos-Vrystaat, wat instrumenteel was tydens die vergadering met polisieminister, Bheki Cele, distaniseer hom van 'n moontlike plofbare situasie wat kan ontstaan tydens die hofverskyning van die Brendin Horner- moordverdagtes, eerkomende Vrydag. Herkie Viljoen, voorsitter van Vrystaat Landbou…
15 Oct 2020 2AM
4 min
2780 – 2800
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.