Behalwe vir Eskom se beurtkrag, watertoevoer-uitdagings en hoë brandstofpryse, staar die Suid-Afrikaanse pluimveebedryf ook gevolge in die gesig wat verband hou met vervalsde teenstortingstariewe. Izaak Breitenbach van die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging, sê Suid-Afrika is nou blootgestel aan roofhandel met ander lande, wat ‘n nadeel vir die plaaslike bedryf inhou. OFM-nuus se…
Meer as 5 000 leerlinge in Noordwes het reeds sedert 2012 baat by NWK se Skoolskoenprojek gevind. Dié organisasie het onlangs weer honderde behoeftige laerskoolleerlinge by skole in die Coligny-, Boikhutso- en Dudfield-omgewing naby Lichtenburg met onder meer musse, skoolskoene en skoenpolitoer toegerus. Johan Bezuidenhout, NWK se groepbestuurder van korporatiewe…
As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector. Here
SAAI, ’n landboubelangenetwerk vir boere deur boere, het ‘n digitale grondeisedatabasis bekendgestel wat gebruikers in staat stel om hul grondeisstatus binne ongeveer 20 sekondes self te bepaal. Die uitvoerende hoof van die organisasie, Francois Rossouw, verduidelik dat hierdie databasis deel van ’n omvattende, jare lange strategie is om deursigtigheid en…
Agri Noord-Kaap het ook sy stem gevoeg by talle ander organisasies en landbou-ekonome wat hul kommer uitspreek oor die negatiewe impak wat voortdurende beurtkrag op die landbousektor kan hê. President Cyril Ramaphosa het verlede week ‘n noodplan, wat ten doel het om die land se elektrisiteitskrisis aan te speek, aangekondig…
Soos oudergewoonte gesels OFM-nuus se Elsabé Richard-May met Stephan Pietersen, die stigter van Work Accident Support, oor die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes. Pietersen praat vanoggend verder oor die kennisgewing wat die direkteur-generaal van die Departement van Indiensneming en Arbeid onlangs geteken het. Dit handel oor die verantwoordelikhede…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
Dis wonderlik hoe die mens die verantwoordelikheid gegee is om nie net na sy medemens om te sien nie, maar ook die natuur. Hierdie konsep word rentmeesterskap genoem. Janet Lawless van InteliGro sê veral landbouers het ‘n unieke verantwoordelikheid tot rentmeesterskap. Sy het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May gesels…
This week President Cyril Ramaphosa announced plans to tackle the country’s electricity crisis. The proposed interventions include tabling special legislation in Parliament to address the legal and administrative obstacles to new generation capacity for a limited period. OFM News’ Elsabé Richard-May spoke to Kulani Siweya, an agricultural economist at Agri…
'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
Dis weer daardie tyd van die jaar wanneer produsente en kelders uitgenooi word om vir die FNB Sauvignon Blanc SA Top 10-Kompetisie in te skryf. Dié kompetisie word vir die 16de keer deur die kultivar-organisasie, Sauvignon Blanc Suid-Afrika, aangebied. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met die voorsitter van die organisasie,…
Die Rusland/Oekraïne-konflik gaan voort om onsekerheid in landboumarkte te saai. Dié twee lande het Vrydag ‘n uitvoerooreenkoms onderteken, wat tot groot verligting gelei het, maar daar het Sondag berigte ontstaan oor ‘n aanval by die Odessa-hawe, wat graanuitvoer kan bemoeilik. Heleen Viljoen, ‘n landbou-ekonoom by Graan SA, het met OFM-nuus…
Worm farming can contribute to soil health, which will in turn contribute to food security. Ephraim Tshobeka, a lecturer at the Central University of Technology, regards farming with worms as an environmentally conscious business that will contribute positively to our future. He spoke to OFM News’ Elsabé Richard-May about this…
Die president van Agri Noord-Kaap, Nicol Jansen, sê dit gons behoorlik ná die aankandiging van Eskom om ‘n vastekostekomponent te hef vir huiseienaars wat van sonpanele gebruik maak om hulle elektrisiteitbehoefte aan te vul. Groot ontevredenheid heers onder Suid-Afrikaners indien die kragreus sou voortgaan om die R938 tarief in the…
As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector.
Indien produsente wil bepaal of hulle van vol of aanvullende besproeiing moet gebruik maak, moet hulle eers kyk na hoeveel water hulle tot hulle beskikking het. Dit is volgens Pietman Botha, ‘n onafhanklike landboukonsultant. Hy het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May hieroor gesels…
Soos oudergewoonte gesels OFM-nuus se Elsabé Richard-May met Stephan Pietersen, die stigter van Work Accident Support, oor die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes. In vandag se insetsel gesels Pietersen oor ‘n algemene kennisgewing wat die Departement van Indiensneming en Arbeid onlangs in die Staatskoerant gepubliseer het…
The Minister of Agriculture, Thoko Didiza, attended the funeral of the seven people who were killed on the farm Lismore outside Kestell in the Free State. The funeral was held on Saturday at the Kestell Multipurpose Centre. Didiza, who was accompanied by the provincial Department of Agriculture’s MEC, Thembeni Nxangisa,…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
The SA Innovation Summit is collaborating with Anza Capital and the World Innovation Economics to support fast-growing businesses and start-ups involved in the food tech space. Tarisiro Matiza, Project Manager of the SA Innovation Summit, encourages South African businesses to apply to be part of the FoodTech Programme as it…
21 Jul 2022 9AM
4 min
1680 – 1700
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.