Die erge wisseling in temperature het ‘n negatiewe impak op sommige landbougewasse. Volgens die president van Agri Noord-Kaap, Nicol Jansen, begin die vrugtebome bot en dan kom die koue weer, wat die bome laat twyfel waar die seisoen eintlik trek.
The wool industry is ecstatic after China’s announcement that it has decided to lift the ban on the import of wool from South Africa. The announcement came almost five months after China first announced the ban at the beginning of April. The ban was implemented due to outbreaks of foot-and-mouth…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website.
Daar is gedurende die derde wolveiling van die 2022/23-seisoen meer as 7 400 bale aangebied, waarvan 84,3% verkoop is. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website.
Daar is gedurende die tweede wolveiling van die 2022/23-seisoen meer as 6 800 bale aangebied, waarvan 94,9% verkoop is. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
Die landbousektor is een van die grootse gebruikers van waterbronne in Suid-Afrika, en daar word deur Agri SA en sy lede aanvaar dat die sektor dus sy deel van die nasionale verbruik moet befonds. Dit is egter ook noodsaaklik vir die land se voedselsekerheid, sowel as die sektor se indiensneming,…
Vuilbek en klontwol het albei die potensiaal om produsente se inkomste te benadeel. Hierdie twee dieresiektes kom gewoonlik in skape en bokke voor. Professor Gareth Bath, voorsitter van die koördineringskomitee vir die welsyn van lewendehawe, waarsku dat landbouers versigtig moet wees wat hulle inkoop, en hulle moet ten alle tye…
The Minister of Agriculture, Thoko Didiza, visited the Free State where foot-and-mouth disease (FMD) has been confirmed on 22 farms. The majority of the affected farms are located in Marquard and Viljoenskroon, while one farm in Bethlehem recently tested positive for FMD. Didiza held a meeting with the Free State’s…
Die verwagting is dat graanpryse nog vir die afsienbare toekoms hoog sal bly, namate die Oekraïne weer graan begin uitvoer het. Volgens dr. Kobus Laubscher, ‘n landbou-ekonoom, kan die versterking in die Rand ‘n demper plaas op pryse. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met hom hieroor gesels…
As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector.
Die Noord-Kaapse regering het R100 miljoen aan die ontwikkeling van ‘n uitvoerhawe by Boegoebaai naby Alexanderbaai aan die Noord-Kaapse kus toegeken. Volgens die president van Agri Noord-Kaap, Nicol Jansen, is dit ‘n eerste op dié skaal en grote vir die Weskus en die Noord-Kaap. Hy sê die landbousektor sal ook…
Die Departement van Indiensneming en Arbeid was die afgelope tyd besig met inpeksies in verskeie provinsies. ‘n Groot aantal produsente en besighede in die privaatsektor wat inspeksies ontvang het, is aangeteken vir nie-nakoming en van die besighede is verwys vir vervolging. Volgens statistieke wat deur die departement vrygestel is, het…
Daar is 'n verwagting dat teff-produksie sal toeneem namate die gewildheid daarvan oor die wêreld heen groei. Dit, aangesien die voedingswaarde en glutenvrye waarde daarvan, teff baie geskik maak as 'n bestanddeel vir die toenemende vraag na gesondheidskos, sportvoeding en dieetvoedsel. OFM-nuus se Bambatha Giko, gesels met Natasha Roodt, ‘n…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
Meer as 6 000 veldbrand insidente is reeds hierdie brandseisoen in sentraal Suid-Afrika aangeteken. Dit is volgens Johan Breytenbach van die Vrystaatse Sambreelbrandbeskermingsvereniging. Hy het met OFM-nuus se Bambatha Giko gesels…
Die uitbraak van bek-en-klouseer hou ekonomiese gevolge in vir produsente. Dit is volgens die ekonoom, prof. Waldo Krugell van die Noordwes Universiteit. Hy het in sy weeklikse episode van "Die Ekonomiese Minuut", gedeel dat voortdurende samewerking onder meer nodig is om hierdie siekte hok te slaan.
Dit is belangrik dat ‘n lewendehawe-produsent die regte afslaer of afslaershuis moet kies indien hy/sy diere wil verkoop of koop. Volgens ‘n afslaer van Vleissentraal Port Elizabeth/Kaap, André van Zyl, sê daar is verskeie regulasies waaraan voldoen moet word en produsente moet hul navorsing doen om ten einde die regte…
Die vermoede bestaan nou dat die huidige verspreiding van bek-en-klouseer deur mense veroorsaak word. Volgens die Vrystaatse Departement van Landbou is die virus op 18 plase in dié provinsie aangeteken. Jess de Klerk, die voorsitter van ‘n bek-en-klouseer forum in die Vrystaat, sê as hierdie virus nie effektief bestuur word…
Honde-eienaars word versoek om hulle klein honde teen hondesiekte in te ent. Hondesiekte staan ook as K9 distemper bekend. Die verspreiding van dié siekte is tans, volgens Sanmari Labuschagne van FURever Adoptions in Upington in die Noord-Kaap, buite beheer in daardie omgewing. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met haar hieroor…
16 Aug 2022 10AM
7 min
1640 – 1660
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.