OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,645 Episodes
1440 – 1460

Agri-uur: 23 Februarie, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
22 Feb 2023 4AM 1 min

Agri-uur: 22 Februarie, Stephan Smith

Minister van Finansies, Enoch Godongwana, sal na verwagting Woensdag die begrotingsrede lewer. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met Nedbank se streekbestuurder van landbou in die Vrystaat, Stephan Smith, gesels oor hulle verwagtinge vir die landbousektor …
21 Feb 2023 3PM 4 min

Agri Hour: 22 February, Mpoi Ntaitsane (full interview)

Months after a mine dam wall collapsed in Jagersfontein on 11 September 2022, the community is just not the same anymore. This is according to livestock farmer Mpoi Ntaitsane. She speaks to OFM News’ Elsabé Richard-May about the situation there and how farmers are recovering …
21 Feb 2023 8AM 9 min

Agri-uur: 21 Februarie, dr. Gert Steyn

Die tekort aan veeartse in Suid-Afrika is 'n wesenlike probleem met verreikende gevolge vir diere- sowel as openbare gesondheid. Dr. Gert Steyn van die Suid-Afrikaanse Veeartsenykundige Vereniging sê die tekort benadeel die lewering van veeartsenykundige dienste, wat lei tot onvoldoende diereversorging, verminderde voedselsekuriteit en 'n verhoogde risiko vir dieresiektes. Steyn…
20 Feb 2023 8AM 5 min

Agri-uur: 20 Februarie, Andrea Campher

Suid-Afrika word tans deur twee rampverklarings in die gesig gestaar – een weens die kragkrisis en een weens die vloede ná baie reën. Agri SA se Andrea Campher sê dié noodtoestande is in minder as ‘n week afgekondig. Sy gesels met OFM-nuus se Elsabé Richard-May oor hoe die regering te…
19 Feb 2023 4PM 4 min

Agri-uur: 20 Februarie, Stephan Pietersen

Die stigter van Work Accident Support Stephan Pietersen gesels weer vanoggend met OFM-nuus se Elsabé Richard-May oor loonopgawes wat einde Maart by die Vergoedingsfonds ingedien moet word…
19 Feb 2023 1PM 7 min

Agri-uur: 17 Februarie, Heinrich Victor

Die 20ste wolveiling van die 2022/23-wolseisoen het hierdie week plaasgevind. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
16 Feb 2023 8AM 3 min

Agri Hour: 17 February, Janine Ryan

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
16 Feb 2023 7AM 11 min

Agri-uur: 16 Februarie, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
15 Feb 2023 7AM 1 min

Agri-uur: 15 Februarie, Bennie Engelbrecht (deel twee)

Ons kyk verder na saffraanproduksie. OFM-nuus gesels weer met Bennie Engelbrecht van Saffricon. Hy groei die spesery tussen Williston en Calvinia in die Noord-Kaap en sy maatskappy verkoop ook saffraanbolle aan voornemende en bestaande produsente.
14 Feb 2023 11AM 9 min

Agri Hour: 15 Februarie, dr. Susan Koch

People are becoming more conscious of what they eat, and as a result, the health industry is thriving. Growing mushrooms could be a great way of contributing to this industry. However, dr. Susan Koch, a member of the South African Farmers’ Association, says dedication is imperative in the production of…
14 Feb 2023 11AM 4 min

Agri-uur: 14 February, Paul Makube

Another tough year lies ahead as the chicken industry battles elevated production costs. An agricultural economist at FNB, Paul Makube, speaks to OFM News’ Elsabé Richard-May about this…
14 Feb 2023 12AM 5 min

Agri-uur: 13 Februarie, Stephan Pietersen (volle onderhoud)

Dit is amper daardie tyd van die jaar dat produsente hulle jaarlikse loonopgawes aan die Vergoedingsfonds moet verklaar. Die Fonds gebruik hierdie inligting om te bepaal watter bedrag die produsent moet betaal. Die stigter van Work Accident Support gesels met OFM-nuus se Elsabé Richard-May hieroor …
12 Feb 2023 2PM 8 min

Agri Hour: 13 February, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector.
12 Feb 2023 1PM 5 min

Agri Hour: 10 February, Janine Ryan

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
9 Feb 2023 8AM 11 min

Agri-uur: 10 Februarie, Heinrich Victor

Nagenoeg 3 800 bale is vóór vandeesweek se wolveiling onttrek, wat gelei het tot die aanbieding van net meer as 14 200 bale. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
9 Feb 2023 7AM 3 min

Agri-uur: 9 Februarie, Marcelle Maritz

Boere in dele van Limpopo gaan onder weeklikse diefstal van kragkabels, koperpype, sonpanele en transformators gebuk. Die Vryheidsfront Plus se Marcelle Maritz gesels met OFM-nuus se Elsabé Richard-May oor hoe hierdie misdaad boere raak…
9 Feb 2023 1AM 4 min

Agri-uur: 9 Februarie, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
8 Feb 2023 4AM 1 min

Agri-uur: 8 Februarie, Bennie van Zyl

Beurtkrag en onteiening sonder vergoeding is twee kwessies wat na verwagting môre gedurende die staatsrede aandag sal geniet. TLU SA se Bennie van Zyl sê egter hulle verwag nog leë beloftes wanneer president Cyril Ramaphosa die staatsrede lewer. Hy het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May hieroor gesels…
8 Feb 2023 1AM 4 min

Agri-uur: 8 Februatie, Christo van der Rheede en Gernie Botha

President Cyril Ramaphosa sal môre die staatsrede lewer, en landbou-organisasies het hoë verwagtinge. OFM-nuus se Bambatha Giko het met Agri SA se Christo van der Rheede, sowel as met Vrystaat Landbou se Gernie Botha hieroor gesels…
8 Feb 2023 1AM 2 min
1440 – 1460