OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,645 Episodes
1360 – 1380

Agri-uur: 12 Mei, Christo van der Rheede

Die Minister van Landbou, Thoko Didiza, het Dinsdag haar deparement se begroting vir die 2023/24-boekjaar bekendgemaak. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met Agri SA se Christo van der Rheede gesels om te hoor wat hulle reaksie is…
12 May 2023 8AM 5 min

Nashua skitter met sonkragoplossings

As jy 'n landbouer is wat sonkrag oorweeg, sal jy bly wees om te weet dat Nashua jou kan help met verskeie opsies. OFM-Nuus se Elsabe Richard May het met Tiaan Aucamp van Nashua Verkope gesels om meer uit te vind…
11 May 2023 11PM 2 min

Agri-uur: 12 Mei, Heinrich Victor

Die mark het onder druk gekom op hierdie week wolveiling, ondanks die swakker Suid-Afrikaanse rand teenoor die Amerikaanse dollar. Ten spyte van die uitdagende markomgewing, is 'n goeie algehele verkoopsklaring behaal. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
11 May 2023 9AM 2 min

Agri Hour: 12 May, Janine Ryan

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
11 May 2023 8AM 11 min

Agri-uur: 11 Mei, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
10 May 2023 7AM 2 min

Agri-uur: 10 Mei, Theo de Jager

Tegnologie ontwikkel voortdurend en boere word aangeraai om hiervan gebruik te maak. OFM-nuus se Bambatha Giko gesels met Theo de Jager, die direksievoorsitter van die landbou-organisasie - SAAI – oor hierdie onderwerp…
10 May 2023 2AM 5 min

Agri-uur: 9 Mei, Dewald Olivier

Bek-en-klouseer was een van die belangrike kwessies wat onder die loep gekom het tydens 'n paneelbespreking by die onlangse Bloemskou. OFM-nuus se Bambatha Giko het met een van die paneellede, Dewald Olivier, van die rooivleisbedryfsdienste, gesels…
9 May 2023 2AM 4 min

Agri-uur: 9 Mei, Louw van Reenen

Die gebrek aan die beskikbaarheid van veral entstowwe vir bek-en-klouseer was verledeweek een van die belangrike kwessies by Bloemskou, tydens 'n paneelbespreking. Die Beefmaster-groep se Louw van Reenen was een van die paneellede. Hy het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May gepraat…
9 May 2023 2AM 4 min

Agri Hour: 8 May, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector.
8 May 2023 2AM 5 min

Agri Hour: 5 Mei, Janine Ryan

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
4 May 2023 12PM 9 min

Agri-uur: 5 Mei, Heinrich Victor

Vandeesweek se wolveiling het grootliks uit mediumlengte wol bestaan, met 54% wat merinowol was. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
4 May 2023 11AM 3 min

Agri-uur: 4 Mei, Hans Small

‘n Inwoner van Lesotho wat sy rooivleis in Suid-Afrika koop, het gister sy frustrasie uitgespreek oor hoe duur vleis in supermarkte is. Yster Small het ‘n paneelbespreking oor die bekostigbaarheid van rooivleis by Bloemskou bygewoon. OFM-nuus se Bambatha Giko het hieroor met hom gesels…
4 May 2023 12AM 3 min

Agri-uur: 4 Mei, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
3 May 2023 7AM 2 min

Agri Hour: 2 Mei, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector.
2 May 2023 1AM 5 min

Agri Hour: 28 April, Janine Ryan

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
27 Apr 2023 8AM 10 min

Agri-uur: 27 April, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
26 Apr 2023 7AM 1 min

Agri-uur: 26 April, Ghian du Toit

Boordsanitasie kort aandag in sommige vrugte- en wynproduksiegebiede. Die bestuurder van FruitFly Africa, Ghian du Toit, sê die bedryf het ‘n mandaat en verpligting om alle pes- en pesverwante risiko’s te identifiseer en te neutraliseer. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het hieroor met hom gepraat.
26 Apr 2023 12AM 5 min

Agri-uur: 26 April, Armand Cloete

Die VF Plus sê boere in die Tokologo-omgewing in die Vrystaat, betaal sedert verlede jaar tot vier keer meer grondbelasting. VryheidsFront Plus-lid van die provinsiale wetgewer, Armand Cloete …
25 Apr 2023 11PM 3 min

Agri-uur: 25 April, Gerhard Verdoorn

CropLife SA het onlangs kommer uitspreek oor die huidige plaag van kakkerlakke in die land. OFM-nuus se Bambatha Giko het met Dr Gerhard Verdoorn hieroor gesels.
25 Apr 2023 2AM 10 min

Agri Hour: 24 April, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector.
23 Apr 2023 1PM 4 min
1360 – 1380