OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,644 Episodes
1260 – 1280

Agri-uur: 18 Augustus, Nicolene Smalman

Epko, NWK se sonneblomoliepersaanleg in Lichtenburg in Noordwes, verloor miljoene rande daagliks weens ‘n kragonderbrekings in die Ditobotla-munisipaliteit. OFM Nuus se Elsabé Richard-May gesels met Nicolene Smalman, NWK se kommunikasie beampte, hieroor …
18 Aug 2023 8AM 2 min

Agri Hour: 18 August, Janine Ryan

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
18 Aug 2023 2AM 9 min

Agri-uur: 16 Augustus, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
16 Aug 2023 8AM 1 min

Agri-uur: 16 Augustus, Marné Lessing

OFM Nuus se Elsabé Richard-May gesels vanoggend met Marné Lessing. Sy is die vrou van Lukas wat vanjaar as Vrystaat Landbou se 27ste Jongboer aangewys is. Marné deel onder meer haar uitdagings, wysheid en die merkwaardige rol wat sy in die hartjie van die plaas speel. Hier is hul gesprek…
16 Aug 2023 2AM 5 min

Agri Hour: 15 August, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector.
15 Aug 2023 2AM 5 min

Agri Hour: 11 August, Janine Ryan

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
10 Aug 2023 9AM 10 min

Agri-uur: 10 Augustus, Andrea Campher

Klimaatsverandering hou aansienlike uitdagings vir die landbou in, wat oesopbrengste, beskikbaarheid van water en plaagbestuur beïnvloed. Agri SA se ramp en risiko-bestuurder, Andrea Campher, sê stygende temperature en uiterste weersomstandighede kan lei tot verminderde landbouproduktiwiteit, terwyl veranderende reënpatrone kan lei tot droogtes of vloede, wat oeste en veebestuur kan beïnvloed…
10 Aug 2023 2AM 3 min

Agri-uur: 9 Augustus, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
9 Aug 2023 3AM 2 min

Agri-uur: 8 Augustus, Dawie Maree

Met die potensiaal vir verdere ekonomiese terugslae in die landbousektor weens veldbrande gedurende winter en die winderige lenteseisoen, beklemtoon Dawie Maree, Hoof van Landbou-inligting en -bemarking by FNB Landbou, die belangrikheid om ‘n langtermyn rampbestuurplan te implementeer. Hy gesels met OFM Nuus se Elsabé Richard-May hieroor …
8 Aug 2023 8AM 5 min

Agri Hour: 7 August, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector.
7 Aug 2023 2AM 5 min

Agri-uur: 7 Augustus, Jan Oberholzer

Jan Oberholzer, voormalige bedryfshoof by Eskom, was verlede week een van die sprekers by Vrystaat Landbou se jaarkongres. Hy het daar met OFM Nuus se Elsabé Richard-May gesels oor die land se elektrisiteitskrisis en die toekoms daarvan…
7 Aug 2023 1AM 5 min

Agri Hour: 4 August, Janine Ryan

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
3 Aug 2023 3PM 8 min

Agri-uur: 3 Augustus, Stephan Pietersen

Weet jy hoekom jy jou boerdery by die Vergoedingsfonds moet registreer? Wel, OFM Nuus se Elsabé Richard-May gesels vanoggend weer met Stephan Pietersen, stigter van Work Accident Support, om die belangrikheid hiervan te verstaan, veral wanneer dit kom by geld terug eis weens beserings op plase en mediese hulp.
3 Aug 2023 1AM 9 min

Agri-uur: 3 Augustus, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
2 Aug 2023 7AM 1 min

Agri-uur: 1 Augustus, Waldo Krugell

Verlede jaar het die Minister van Handel en Nywerheid teen-stortingstariewe op ingevoerde hoendervleis opgehef om so die prys van ingevoerde hoender te verlaag en verbruikers wat gebuk gaan onder ʼn hoë voedselprysinflasie, te help. Nou doen plaaslike hoendervleisprodusente aansoek dat die tariewe weer ingestel moet word. Prof. Waldo Krugell van…
1 Aug 2023 2AM 2 min

Agri Hour: 1 August, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector.
1 Aug 2023 2AM 5 min

Agri Hour: 31 July, MEC Saki Mokoena

The City of Roses was the host of the BRICS Roadshow on Friday, which took place in anticipation of the BRICS Summit in August. The roadshow focused on agriculture and highlighted, amongst others, the opportunities available for farmers to export to BRICS countries, which are Brazil, Russia, India, and China…
30 Jul 2023 4PM 5 min

Agri-uur: 28 July, Janine Ryan

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
28 Jul 2023 2AM 9 min

Agri-uur: 27 Julie, Amy Barclay

Agri SA gaan finansiële ondersteuning bied aan die appellant in die Mola-dora-saak wat appelleer teen 'n Grondeisehof-uitspraak wat weidingsregte beskerm ten koste van private eiendomsreg. OFM-nuus se Elsabé Richard-May praat hieroor met Amy Barclay, hoof van Agri SA se grondsentrum van uitnemendheid …
27 Jul 2023 2AM 5 min
1260 – 1280