Pip en Plop is `n boetie en sussie van die land Giggelaria. In hierdie avontuur neem Plop sy kleinsus Pip op `n verbeeldingsreis na die verlore stad Atlantis. Gaan hulle die legendariese plek opspoor, of gaan die geheimsinnige Meertowenaar hul planne in die wiele ry?
Na ‘n hoogs suksesvolle vertoning in die Norman Doubell gemeenskapsaal, gaan die fliek, “Pik en Graaf” as deel van die Vrystaat Kunstefees se fliek segment – Bloemmiehood – op Saterdag 14 Julie om 20:00 vertoon word en daarna skop ‘n landweie toer af.
Most generational experts are still busy profiling Gen Z. However, the upcoming generation after them is truly the first millennial generation born into the 21st century. It is most likely that the new generation will be known as Alpha. How will the world remember them? With support from NATi, the…
Luister hier na wat Elizma Theron als te sê het oor haar jongste enkelsnit. Sy vertel ook meer oor watse musiek haar inspireer het vir die skryf van haar jongste album, en hoekom sy nie na Heavy Metal musiek luister nie.
Based on posters seen in the streets of Bloemfontein, a “Lost Lover” digital and limited edition printed book of poetry was written in collaboration with South African and Tasmanian writers. Words are mixed with recordings of the local soundscape for a live public broadcast, also score for the performance.
Nie net het die man die volksliedere by Saterdag se Toets teen Engeland gesing nie, maar hy help ook skrywers en musikante in en om die groter Mangaung [Bloemfontein] area om by die Vrystaat Fees op te tree.
Reeds op die rakke, kry die nuutste uitgawe van Finesse en as jy bietjie oortuiging nodig het, luister na wat Redakteur, Venessa Schoeman als te sê het oor die jongste uitgawe.
Lizz gesels Vrystaat Kunstefees, veral oor haar rol in die komedie 3 Susters asook waar jy haar op die gronde gaan kan opspoor. Vind uit hoekom sy daar gaan wees.
Kindersorg VS het saam met die Vucalective 'n teaterstuk aanmekaargeslaan vir die jaar se VS Kunstefees om die beeld van die sosiale werker aan jou reg uit te beeld. Luister hier.
Luister na wat vertel Johrne als oor sy ervaring van die Gariep Kunstefees, die afgelope 18jaar. Ook vertel hy hoe hy julle mis.
23 May 2018
5 min
460 – 480
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.