Afrikaans

Podcast shows
40 – 60

Boer dat dit bars met Charl Saunderson

Podcast · OFM
'Kom praat 'n bietjie boer' met Charl Saunderson. Hierdie bekende dorperstoetteler van Kenhardt in die Noord-Kaap, wat ook tans besig is met meesterstudies in landbou, gebruik eenvoudige “boere-terme” om ‘n belangrike skakel in die boerdery uit te wys en deel so ‘n paar lesse met mede-landbouers om seker te maak…
23 Apr 144 episodes Afrikaans Business · Philosophy

Boodskappe

Podcast · Radio Tygerberg 104FM
Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.
19 Apr 6AM 100 episodes Afrikaans Religion & Spirituality

Clausthaler World Chart Show

Podcast · Kosmos 94.1
Skakel elke Saterdag in vanaf 12:00 tot 15:00 om jou Top 40 liedjies te hoor wat die beste doen in Namibië. Dit word aan jou gebring deur Clausthaler en elke Saterdag kan jy wegstap met een kas Clausthaler!
27 Aug 2022 1 episodes Afrikaans Music · Music

Collage Gemeenskapskerk Preke

Podcast · Collage Gemeenskapskerk
Collage is ʼn gemeente met ʼn droom dat ons mense kan ontwikkel wat die wêreld verander, ʼn kerk kan bou wat ʼn hele stad beïnvloed en dat ons saam ʼn stad kan wees op ʼn berg waarvan die lig nie weggesteek kan word nie. Ons wil jou nooi en verwelkom…
30 Jul 2023 29 episodes Afrikaans Christianity · Religion & Spirituality

DEUR DIE VALLEI

Podcast · KC107.7
DEUR DIE VALLEI EVERY SUNDAY BETWEEN 20H30-21H00 WITH DS KEVIN ALBERTS
27 Oct 2024 1 episodes Afrikaans Religion & Spirituality

DIE BYBEL - Gister & Vandag

Podcast · GROOTfm 90.5
In hierdie program gesels ons oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. Ons deel feite met jou, 'n paar nuwe dinge wat jy nie geweet het nie en ons gesels elke keer oor spesifieke onderwerp. Die…
13 Apr 41 episodes Afrikaans Religion & Spirituality

Dekselse Potgooi

Podcast · Deksels
Ons dissekteer enige interessante onderwerpe en pak dit uit. Moontlike temas om na uit te sien: - Toekoms visie en voorspellings - Beroepe en stokperdjies (vreemd en lukraak) - Waar op die kaart? - Wat in die wereld? - Musiek met 'n missie
21 May 2023 6 episodes Afrikaans Education · Society & Culture

Delf steeds dieper

Podcast · Radio Pulpit
Delf Steeds Dieper nooi jou uit om saam te delf en dieper te soek na die skatte van ons Vader. Die Waarheid is so groot soos ons Messias Self en in hierdie lewe sal ons nooit ophou delf en leer nie!
3 Oct 2025 137 episodes Afrikaans Religion & Spirituality · Christianity

Die A-Z van Gesondheid met dr. Adè

Series · Netwerk24 Klankgolwe
Die A-Z van Gesondheid met dr. Adè bespreek al die belangrike onderwerpe wat met gesondheid in jou 20’s verband hou: Van dieet en oefening tot geestesgesondheid en jou menstruasie se siklus. Dr. Adè Forsyth-Thompson, voormalige Mej. Suid-Afrika en spesialis-dokter, bespreek slim wenke om in elke aspek van jou lewe te…
3 May 2023 6 episodes Afrikaans Self-Improvement · Health & Fitness

Die Blou Lig

Podcast · Radio Rosestad
Elke Donderdag om 11:10 – waar die nuuskantoor met die polisie praat oor die week se misdaad, wenke, ens.
10 Apr 2025 19 episodes Afrikaans News · True Crime

Die Boekklub Klub

Podcast · OFM
Die Boekklub klub is hier vir jou, om alleen by aan te sluit of saam met die lede van jou eie boekklub. Die potgooi se lede is afkomstig van die Audrey Muller Boekklub, en bestaan uit lede Nikki van der Linde, Maggie Erasmus, Lorinda van Niekerk, Margite Barrette, Nanette Mulder…
13 Feb 2024 6 episodes Afrikaans Books · Books

Die Christen Reis

Podcast · Radio Pulpit
Die Christen Reis, aangebied deur Madeleine Venter, is ’n inspirerende program wat gelowiges toerus en bemoedig op hul geestelike pad. Elke week word temas soos geloof, genade, volharding en die daaglikse wandel met Christus verken. Deur Bybelse insigte, getuienisse van gelowiges wat ook op hierdie reis is, en praktiese raad,…
25 Apr 28 episodes Afrikaans Religion & Spirituality · Religion & Spirituality

Die Lift Klub

Podcast · Radio Tygerberg 104FM
Die middag word opgehelder deur Mike Potgieter en Rouchelle Liedemann met Die Lift Klub program (15:00-18:00)
10 Mar 54 episodes Afrikaans Christianity

Die Real Brekfis Skoolvakansieplan

Podcast · Radio Tygerberg 104FM
Vir die skoolvakansie wys ons jou 'n paar plekke wat jy in en om Kaapstad gaan besoek. Skakel elke oggend 07:10 in om dalk kaartjies te wen na van hierdie plekke.
1 Jul 2024 1AM 9 episodes Afrikaans Kids & Family · Kids & Family

Die Real Brekfis se Vakansie-aktiwiteite

Podcast · Radio Tygerberg 104FM
Elke dag rondom 07:10 kan jy uitsien na 'n nuwe aktiwiteit wat jy in en om Kaapstad kan gaan doen tydens die skoolvakansie. Daar is ook geskenkbewyse wat weggegee word! Maak seker jy is ingeskakel.
10 Jul 2025 2AM 9 episodes Afrikaans Kids & Family · Kids & Family

Die Real Brekfis se Vakansie-aktiwiteite

Podcast · Radio Tygerberg 104FM
Die Real Brekfis vertel jou elke dag rondom 07:10 van interessante plekke wat jy in en om Kaapstad saam met jou kinders hierdie skoolvakansie kan besoek.
29 Jun 2025 10AM 1 episodes Afrikaans Kids & Family · Religion & Spirituality

Die bankroof – ’n vervolgverhaal

Series · Maroela Media
Die bankroof, geskryf deur Joe Kleinhans, speel af in Maraisburg, ʼn dorpie in die Suid-Kaap, waar ʼn ou bank oor ʼn naweek beroof word. Die roof herinner aan ʼn historiese tonnelroof en bring die gemeenskap in beroering, veral omdat miljoene én die inhoud van sluitkissies verdwyn. Kaptein Van Rooy, reeds…
30 Mar 20 episodes Afrikaans Drama

Die pad na selfbestuur

Series · Maroela Media
Hierdie boek deur Flip Buys, die voorsitter van die Solidariteit Beweging, ondersoek die krisisse waarin die Afrikanergemeenskap hom bevind en bied voorstelle vir oplossings om steeds vry, veilig en voorspoedig in Suid-Afrika te kan bly woon.
23 Sep 2021 23 episodes Afrikaans Books · Government
40 – 60