Maroela Media Nóú pra’ jy

Nóú pra’ jy

Op Maroela Media se debatsplatform, "Nóú pra’ jy", word daar meningstukke, rubrieke en lesersbriewe gepubliseer. Hier kan jy in klankformaat daarna luister.
Weekly Afrikaans South Africa News Commentary · Personal Journals
65 Episodes
60 – 65

ʼn Koning en sy God

Deur Daniël Lötter Onder die gekroonde hoofde van ons tyd is daar een wat vir my, persoonlik, altyd sal uitstaan as ʼn merkwaardige, beginselvaste en navolgingswaardige man – Boudewijn van België.
4 Oct 2022 9 min

Britse monargie: Die diamant-debat

Deur Daniël Lötter Ek vind dit erg ironies en ietwat vermaaklik dat die dood van ʼn 96-jarige ou dame in Brittanje reggekry het wat niks anders nog kon laat gebeur nie – die ver-linkses en die ver-regses van die politieke spektrum in Suid-Afrika is nou beste maats oor die kwessie…
12 Sep 2022 6 min
60 – 65