Na Waters Waar rus is

Die hoof doel van "na waters waar rus is", is om die luisteraars deur middel van die radio te bemoedig, besiel en te vertroos deur relevante boodskappies uit te saai van Maandag tot Donderdag om 11 tot 11:30.

Terwyl Vrydae se tydgleuf van 11 tot 11:30 gewy word aan getuienisse of onderhoude oor relevant alle daagliks gebeure.
Daily Afrikaans South Africa Christianity · Christianity
419 Episodes
240 – 260

NA WATERS WAAR RUS IS

DS CHRIS MEYER DEEL 4 VERGIFNIS vs BITTERHEID LUK.15:25-32 BITTERHEID SE NAGEVOLGE IS DIE DOOD. JESUS SE DAT AS ONS, ONS BROEDER NIE LIEF HET NIE, DAN IS ONS MOORDENAARS, WANT HOE KAN ONS GOD LIEF HE WAT ONS NIE GESIEN HET NIE, MAAR ONS BROEDER WAT ONS SIEN, HAAT…
23 Feb 2023 4AM 20 min
240 – 260