Radio Pulpit Daybreak | Dagbreek

Daybreak | Dagbreek

Begin jou dag met inspirerende potgooie gedurende Dagbreek met Johann Els op Radiokansel. Kick-start your morning with a word from God with Wynand Rossouw.
Weekly English South Africa Christianity · Christianity
908 Episodes
820 – 840

Sprinkane en jy

“Die sprinkane het nie ’n koning [leier] nie en tog trek [hulle] in formasie,” (Spr. 30:27)
6 May 2021 18 min

every cloud I see today is a flag to your faithfulness

every cloud I see today is a flag to your faithfulness Psalm 108 in MESSAGE every cloud I see today is a flag to your faithfulness You aren’t giving up on us, are you, God? If we’re struggling to have confidence in God – I will look for clouds in…
5 May 2021 20 min

Psalm 23

Psalm 23 – op `n ander modern manier vertaal : Die Here is my Blaaskans Die Here is my pasaangeëer, ek sal nie jaag nie.
4 May 2021 18 min

Gebed : Onse Vader

MATTHÉÜS 6:9-13 AFR53 Só moet julle dan bid: Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word laat u koninkryk kom laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde gee ons vandag ons daaglikse brood en vergeef ons ons skulde, soos…
29 Apr 2021 15 min

Positive choices

"The Joys of Positive Choices we desperately need right NOW IN SOUTH AFRICA !!! " Joshua 24:14-31
28 Apr 2021 18 min

Jou uidaging

Jou uitdaging, Kom wees lig vir die wereld, Matt 5:14 “Julle is die lig vir die wêreld. 'n Stad wat op 'n berg lê, kan nie weggesteek word nie;
27 Apr 2021 22 min

Meer as oorwinnaars

Filippense 3:10-14 Al wat ek wens, is om Christus te ken, die krag van sy opstanding te ondervind en deel te hê aan sy lyding deur aan Hom gelyk te word in sy dood, in die verwagting dat ek self deel sal hê aan die opstanding uit die dood. Ek…
22 Apr 2021 18 min

Staan vas

Ongeag hoe jy voel, staan in koue geloof vas in God se Woord
20 Apr 2021 23 min

Kies soos Jesus, blydskap en vreugde

Lukas 10:17-24 Die twee en sewentig het vol blydskap teruggekom en gesê: “Here, selfs die bose geeste onderwerp hulle aan ons by die hoor van u Naam.” Toe sê Hy vir hulle: “Ek het die Satan soos 'n weerligstraal uit die hemel sien val. Kyk, Ek het aan julle die…
15 Apr 2021 13 min

Freedom to dance trough your day's challenges

John 8:31-36 To the Jews who had believed him, Jesus said, “If you hold to my teaching, you are really my disciples. Then you will know the truth, and the truth will set you free.” They answered him, “We are Abraham’s descendants and have never been slaves of anyone. How…
14 Apr 2021 18 min

Genade is genoeg

Hebreërs 4:16 Kom ons gaan dan met vrymoedigheid na die genadetroon, sodat ons barmhartigheid en genade ontvang en so op die regte tyd gered kan word.
13 Apr 2021 18 min

How do I share the Good News of the Gospel with my family and friends

At some point, every Christian has had a family member, a friend, co-worker, or acquaintance who is not a Christian. Sharing the gospel with others can be difficult, and it can become even more difficult when it involves someone with whom we have close emotional ties. The Bible tells us…
12 Apr 2021 21 min

Jesus nooi jou uit om te bid

Matt 6:6 Nee, as jy bid, gaan na jou kamer toe, maak die deur toe en bid tot jou Vader wat jy nie kan sien nie. Jou Vader wat sien wat verborge is, sal jou beloon. Matt 7:7 “Vra, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal kry;…
8 Apr 2021 18 min

Not by might nor by power, but by my Spirit

Zach 4:6-7 So he said to me, “This is the word of the Lord to Zerubbabel: ‘Not by might nor by power, but by my Spirit,’ says the Lord Almighty. “What are you, mighty mountain? Before Zerubbabel you will become level ground. Then he will bring out the capstone to…
7 Apr 2021 18 min

Jy mag maar moeg en mat word

Jy mag maar moeg en mat word - God se: "Dis ok" - Maar skep moed in sy inuitputlike kragbron. Jesaja 40
6 Apr 2021 20 min

There can only be one Messiah

Janine explains how God prepared all of history in a very specific way, not only to prove that Jesus Christ was His Messiah, but also to prove that He is the only true God and that His way to salvation was far beyond human understanding.
5 Apr 2021 22 min

Die kruisiging en die bloed van Jesus to volkome versoening

1 Johannes 3:16 Hiéraan weet ons wat liefde is: Jesus het sy lewe vir ons afgelê. Ons behoort ook ons lewens vir ons broers af te lê. 1 Johannes 4:9-10 Hiérin is God se liefde vir ons geopenbaar: sy enigste Seun het Hy na die wêreld toe gestuur sodat ons…
1 Apr 2021 18 min
820 – 840