Radio Pulpit Daybreak | Dagbreek

Daybreak | Dagbreek

Begin jou dag met inspirerende potgooie gedurende Dagbreek met Johann Els op Radiokansel. Kick-start your morning with a word from God with Wynand Rossouw.
Weekly English South Africa Christianity · Christianity
908 Episodes
780 – 800

Tot alles in staat

FILIPPENSE 4:13 Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee.
29 Jul 2021 18 min

Die Here is my Herder

Psalm 23 Die Here is my Herder - 'n gebed vir alle seisoene van die lewe.
27 Jul 2021 18 min

Jesus Friend of Sinners

He was accused of being a friend of sinners and He wants to be your friend too…
26 Jul 2021 17 min

Sing 'n LOFLIED

Sing 'n LOFLIED in jou DOODLOOP STRAAT - Psalm 22:4
22 Jul 2021 18 min

Geloofsvertroue

Geloof van geloofsvertroue in 'n tyd so nou Hebreers 11,12
20 Jul 2021 18 min

The LORD's my shepherd psalms 23

A fresh look at .... and probably one of the most well known psalms in the Bible ...Psalms 23 and David a man after God's own heart
19 Jul 2021 21 min

Trek jou wapenrusting aan

EFÉSIËRS 6:11-18 AFR53 Trek die volle wapenrusting van God aan, sodat julle staande kan bly teen die liste van die duiwel. Want ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die owerhede, teen die magte, teen die wêreldheersers van die duisternis van hierdie eeu, teen die bose…
15 Jul 2021 18 min

The Power Of Prayer

Philippians 4:6-7 Do not be anxious about anything, but in every situation, by prayer and petition, with thanksgiving, present your requests to God. And the peace of God, which transcends all understanding, will guard your hearts and your minds in Christ Jesus.
14 Jul 2021 18 min

Let the Word of Christ have the run in your house

Colossians 3:16 NIV Let the message of Christ dwell among you richly as you teach and admonish one another with all wisdom through psalms, hymns, and songs from the Spirit, singing to God with gratitude in your hearts.
7 Jul 2021 18 min

Lofprysing in moeilike tye

VIR GOD SE KINDERS hierdie Skrifwaarheid - LOFPRYSING IN MOEILIKE TYE EN MET UITDAGINGS - DIE WITLIG wat aan die een kant van die gllas prisma in skyn - BREEK AAN DIE ANDER KANT DEUR IN DIE VEELKLEURIGE GENADE VAN OMGEE EN VASHOU EN TROOS VAN JESUS CHRISTUS!!!!!!!!!! Selfs deur…
6 Jul 2021 18 min

Meer as oorwinnaars

Romeine 8:37 Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat vir ons liefhet. Hiervan is ek oortuig: geen dood of lewe of engele of magte of teenswoordige of toekomstige dinge of kragte of hoogte of diepte of enigiets anders in die skepping kan ons van…
1 Jul 2021 18 min

Hou Moed

Maar selfs in hierdie omstandighede vra ek julle: Hou moed! Niemand van julle sal sy lewe verloor nie.
29 Jun 2021 23 min

Aanbidding

Aanbidding voor God in Gees en waarheid
24 Jun 2021 17 min

Blessed assurance

A picture of the man or woman in whom Christ Jesus lives – BLESSED ASSURANCE – Matthew 5 : 1 – 12
23 Jun 2021 18 min
780 – 800