Radio Pulpit Daybreak | Dagbreek

Daybreak | Dagbreek

Begin jou dag met inspirerende potgooie gedurende Dagbreek met Johann Els op Radiokansel. Kick-start your morning with a word from God with Wynand Rossouw.
Weekly English South Africa Christianity · Christianity
906 Episodes
740 – 760

Juig voor die Here

Psalm 98:4 Juig voor die HERE, o ganse aarde, BREEK UIT en psalmsing
12 Oct 2021 23 min

New Song

Choose to sing a New Song to God – its possible Revelation 14:3
6 Oct 2021 18 min

Boldness

Whatever it takes Lord decrease the hold that unbelieving fear has over me and increase my boldness to declare the gospel to everyone you put in my path
30 Sep 2021 23 min

Let God Fight Your Battles

2 Chronicles 20:15 He said: “Listen, King Jehoshaphat and all who live in Judah and Jerusalem! This is what the Lord says to you: ‘Do not be afraid or discouraged because of this vast army. For the battle is not yours, but God’s.
29 Sep 2021 18 min

Skep moed

Jesaja 35:1-10 Psalm 27:6 Johannes 14:6
28 Sep 2021 22 min

A heart of stone or flesh?

Janine explains how God prophesied and therefore intends to remove our heart of stone and replace it with a heart of flesh, whether that process is comfortable or not.
17 Sep 2021 22 min

Sing sange van bevryding

Kol 3:16 Die boodskap van Christus moet in sy volle rykdom in julle bly. Leer en onderrig mekaar met alle wysheid. Met dankbaarheid in julle harte moet julle psalms, lofgesange en ander geestelike liedere tot eer van God sing.
16 Sep 2021 18 min

Jou basis vir Dissipelskap

Filippense 1:1-11 Van Paulus en Timoteus, dienaars van Christus Jesus. Aan almal in Filippi wat deur Christus Jesus aan God behoort, met hulle ouderlinge en diakens. Genade en vrede vir julle van God ons Vader en die Here Jesus Christus! Danksegging en gebed vir die gemeente Ek dank my God…
14 Sep 2021 18 min

Blydskap

Kies 'n slag BLYDSKAP!!!!
9 Sep 2021 18 min

Love Changes Everything

John 3:16 For God so loved the world that he gave his one and only Son, that whoever believes in him shall not perish but have eternal life.
8 Sep 2021 18 min

Hou Moed

Handelinge 27:20-22 Dae lank was die son en die sterre nie te sien nie en het die geweldige wind voortgewoed. Uiteindelik het ons alle hoop laat vaar om gered te word. Nadat hulle 'n lang tyd nie meer geëet het nie, het Paulus tussen hulle gaan staan en gesê: “Manne,…
7 Sep 2021 18 min
740 – 760