Radio Pulpit Daybreak | Dagbreek

Daybreak | Dagbreek

Begin jou dag met inspirerende potgooie gedurende Dagbreek met Johann Els op Radiokansel. Kick-start your morning with a word from God with Wynand Rossouw.
Weekly English South Africa Christianity · Christianity
905 Episodes
480 – 500

God is humble

Janine and Vusi is speaking about the humility of God and what that means for us in our lives and our relationship with Him.
24 Apr 2023 22 min

God maak n nuwe pad – Johann Els

JESAJA 43:16-21 So sê die Here, Hy wat 'n pad gemaak het deur die see, 'n deurgang deur die magtige waters, Hy wat strydwaens en perde laat optrek het, 'n leër op volle sterkte na sy ondergang toe. Hulle kon nie weer opstaan nie, dit was klaar met hulle, hulle…
18 Apr 2023 19 min

Laat dan toe dat Hy jou dra - Johann Els

FILIPPENSE 2:1 AS daar dan enige troos in Christus is, as daar enige vertroosting van die liefde, as daar enige gemeenskap van die Gees, as daar enige innige tederheid en ontferming is,
13 Apr 2023 19 min

Rejoice even when things go wrong - Johann Els

John 11:25-26 Jesus said to her, “I am the resurrection and the life. The one who believes in me will live, even though they die; and whoever lives by believing in me will never die. Do you believe this?”
29 Mar 2023 19 min

Jy is Myne - Johann Els

Jesaja 43:1-4 MAAR nou, so sê die HERE, jou Skepper, o Jakob, en jou Formeerder, o Israel: Wees nie bevrees nie, want Ek het jou verlos; Ek het jou by jou naam geroep; jy is myne! As jy deur die water gaan, is Ek by jou; en deur die riviere…
28 Mar 2023 20 min

Faith Gives More Power - Johann Els

Matthew 17:14-21 When they came to the crowd, a man approached Jesus and knelt before him. “Lord, have mercy on my son,” he said. “He has seizures and is suffering greatly. He often falls into the fire or into the water. I brought him to your disciples, but they could…
22 Mar 2023 20 min

Dis menslik om moeg en afgemat te raak - Johann Els

JESAJA 40:30 Selfs jongmanne word moeg en raak afgemat, selfs manne in hulle fleur struikel en val, maar dié wat op die Here vertrou, kry nuwe krag. Hulle vlieg met arendsvlerke, hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle loop en raak nie afgemat nie.
21 Mar 2023 19 min

God is vir ons 'n toevlug - Johann Els

PSALMS 46 Vir die koorleier. Van die Koragiete. Op die wysie van “Jong Vroue”. 'n Lied. God is vir ons 'n toevlug en 'n beskerming; Hy was nog altyd bereid om te help in nood. Daarom is ons nie bang nie, al gee die aarde pad, al skuif die berge…
16 Mar 2023 20 min

The Lord’s Prayer - Johann Els

Matthew 6:9-13 This, then, is how you should pray: “‘Our Father in heaven, hallowed be your name, your kingdom come, your will be done, on earth as it is in heaven. Give us today our daily bread. And forgive us our debts, as we also have forgiven our debtors. And…
15 Mar 2023 21 min

Speak life over our circumstances in South Africa

Many Christians have never considered the incredible impact their words can have on other people. God created us to be expressive beings, and the Bible tells us that our words hold the power of life and death (Proverbs 18:21). Encouragement often comes through spoken words. So does discouragement. “Reckless words…
13 Mar 2023 22 min
480 – 500