Radio Pulpit Daybreak | Dagbreek

Daybreak | Dagbreek

Begin jou dag met inspirerende potgooie gedurende Dagbreek met Johann Els op Radiokansel. Kick-start your morning with a word from God with Wynand Rossouw.
Weekly English South Africa Christianity · Christianity
1,081 Episodes
1080 – 1081

As die wêreld om val

Aan die kruis het Jesus gevra; "My God, my God, waarom het U my verlaat?" n' Kreet wat tans oor die wêreld weergalm. Wat maak 'n ou mens, wat angsbevange is, en nie weet of die Coronavirus hom/haar ook gaan tref nie? Wat maak 'n man wat langs 'n oop…
8 Apr 2020 22 min
1080 – 1081