Maroela Media ToekomsVenster

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Daily Afrikaans South Africa Christianity
1,848 Episodes
640 – 660

ToekomsVenster: Oor niks besorg

Mag ons dit wat ons het terdeë geniet, waardeer en op pas. Mag dit eweneens die vertrekpunt wees vir ʼn praktiese, dankbare lewe van diens aan ander.
19 Jan 2023 4AM 2 min

ToekomsVenster: 'Moet oor niks besorg wees nie'

Die Here God sorg dan vir die mossies en die lelies van die veld. Vandag daar en môre verdroog, hoeveel te meer vir ons, vir my en vir jou wat in verhouding met Hom leef nie.
11 Jan 2023 9AM 2 min

ToekomsVenster: Stuur my om boodskapper te wees

My gebed is dat die wêreld rondom jou beter daaruit sal sien omdat jy sout en lig is in jou omgewing, dat mense heel sal word na liggaam siel en gees. My gebed is dat jy gawes sal ontdek wat jy nie eers geweet het jy het nie en dat…
10 Jan 2023 6AM 4 min

ToekomsVenster: 'My vrede gee ek aan julle'

God se vrede is met bloed beseël, die bloed van sy Seun. Hy het gesê: “My vrede gee ek aan julle, nie soos die wêreld nie, maar My vrede”. * Hierdie is die laaste ToekomsVenster-oordenking vir 2022. Nuwe oordenkings sal vanaf Maandag 9 Januarie 2023 beskikbaar wees. Geseënde Kersfees en…
11 Dec 2022 4AM 3 min

ToekomsVenster: ’n Mooi storie

Na alles, is God steeds op die troon. Hy het nie en sal ook nooit handdoek ingooi nie. Hy is bo dit alles verhewe.
5 Dec 2022 8AM 2 min
640 – 660