Maroela Media ToekomsVenster

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Daily Afrikaans South Africa Christianity
1,975 Episodes
1620 – 1640

ToekomsVenster: Beleef die oomblik

Ek weet nie of ek die einde van hierdie dag gaan sien nie, jy ook nie. Die lewe is onseker, net God leef sonder om te wankel. Ek het net die oomblik. Ek moet dit beleef. En jy?
10 Jun 2019 10AM 5 min

ToekomsVenster: Jesus se groot opdrag

Hierdie woorde van Jesus word die “groot opdrag” genoem. Ons vind dit in verskillende vorme in al die Evangelies maar die saak staan vas, ons word geroep en uitgestuur. Hoe maak jy met die groot opdrag?
5 Jun 2019 10AM 3 min

ToekomsVenster: Petrus sal Jesus verloën

Jesus wil vir Petrus en die ander wys wat genade beteken, hoe aangewese hulle is op God se bystand, hoe ellendig klein, nietig en onbeholpe hulle in eie krag is, hoe nodig die latere vervulling met die Heilige Gees was, hoe groot Hy is en hoe belangrik en strategies hulle…
21 May 2019 10AM 4 min
1620 – 1640